Lyrics

Spoegwolf – Val in, Val Uit Lyrics

Spoegwolf Val in Val Uit Lyrics

“Yes, my vriend, geen druk nie. Um …
Om die waarheid te sê, as julle nie kan nie kan julle glad nie.
Julle’s maar net oorkant die pad en julle’s altyd welkom!
By all means – val in, val uit!”

“Yes, almal! Daar’s free kos, maar ongelukkig nie free drank nie…
Maar ja. Asseblief. Ons begin sesuur,
Daar gaan ’n moerse feast wees en ek maak al die kos wat on het, hierso. Ja.
Voel welkom om te kom join! Dit sal lekker wees om julle almal hier te hê.
Check julle maybe sesuur vanaand? By Drum!”

“Haai! Hulle speel, um, ‘Kort Dônner’ op Bok Radio (‘trek jou lip styf …’)”

“Danie! I’m assuming this is still your number?
Unfortunately, I’m not going to be able to make it to a braai …

This ‘braai-pie’ sounds incredible and I’m very sad that I’m missing out on it,
But ja. Thanks again for the invite and, um, enjoy.

  • Written by:
  • Album:
  • Released:
  • Official Video:

Leave a Response